Lunch Punch: Marion, Margit & Ilne oor Laerskool Noord

Loading player...
Marion Holm, Margit Meyer-Rödenbeck & Ilne Fourie oor Laerskool Noord - 'n komedie verhoogproduksie saam met Neels Coetzee. Hierdie vertoning vorm deel van die Aardklop Nasionale Kunstefees en is in Potchefstroom, Pretoria en Johannesburg op die planke.
4 Oct 2022 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min