Capitec ontvang 'n lisensie om lewensversekeringsdienste te lewer

Loading player...
Francois Viviers van Capitec gesels oor hoekom hulle aansoek gedoen het vir hierdie lisensie en hoveel van hul 19 miljoen kliënte reeds gebruik maak van Capitec se versekeringsprodukte.
5 Oct 2022 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min