Spreeklewe - Jou liefde vir God kan gesien word in jou liefde vir jou naaste

Loading player...
As gellowiges oordeel ons soms so vinnig ander, ons slaan mense met die Bybel oor die kop en praat namens God in plaas van om God se liefde en genade met ander te deel. Ef. 4:31 staan daar "wees goedgesind en hartlik teenoor mekaar en vergewe mekaar soos God julle ook in Christus Jesus vergewe"
Jy wys jou liefde vir God deur jou liefde vir jou naaste
28 Sep 2022 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min