Die iPhone14 roep die ambulans in 'n ongeluk en soms as daar nie een is nie

Loading player...
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en dosent by die Londense sakeskool gesels oor hoe die iPhone14 die ambulans kan roep in 'n ongeluk en soms steeds roep as daar nie 'n ongeluk is nie.
10 Oct 2022 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min