Hennie en Tina Becker Ng Kerk Villeria Recycling projek

Loading player...
Ons gesels met Hennie en Tina Becker vanoggend wat gedurende Covid n kospakkie en recycling projek vir arm en behoeftige mense begin het, en ook so hulle gemeente betrokke gekry het. Hulle begeerte is dat ander gemeentes hulle voorbeeld sal navolg en hulle is bereid om die wat belangstel van hulp en raad te voorsien tel 012 331 6571 kerk kantoor Villeria
11 Oct 2022 2AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Karel Verhoef nooi jou om deel te wees van die Geloofsgenerasie

Vir generasies heen is Radiokansel ’n stem van hoop, geloof en waarheid vir families regoor Suid-Afrika. Hierdie jaar, onder die tema “Join Our Faith Generation,” nooi ons weer luisteraars om saam met ons sterker families te bou en die volgende geslag met die Evangelie te bereik. Saam met ons in…
20 May 1AM 17 min

Rev Karel Verhoef inviting you to be part of the Faith generation

For generations, Radio Pulpit has been a voice of hope, faith, and truth to families across South Africa. This year, under the theme “Join Our Faith Generation,” we once again invite listeners to join us in building stronger families and reaching the next generation with the Gospel. Joining us in…
19 May 1AM 9 min