Momentum Beleggings voorspel ‘n groeikoers van 1.7% vir Suid-Afrika in 2023

Loading player...
Herman van Papendorp, hoof van beleggingsnavorsing en bate-allokasie by Momentum gesels oor Momentum se oorsig van die wêreld-ekonomie en hoe groot die werklikheid van ekonomiese groei in Afrika is.
11 Oct 2022 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min