#DieGrootTrek - Sindi Ludik (chiropraktisyn)

Loading player...
Die Naweek is World Spine Day en Sindi Ludik van Ortholifestyle het vir Doep en Nina kom bederf met splinternuwe stoele vir die ateljee. Sy vertel ons ook meer van hoe om jou rug op te pas en gee praktiese wenke vir jou kinders se rug gesondheid.
13 Oct 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min