#DieGrootTrek - Dian Louw Plaasjapie wenner loer in of DGT.

Loading player...
'n Kunstenaar wat plaas toe gestuur word en die realiteits reeks Plaasjapie aanpak asof hy Survivor speel. Dian Louw is die wenner van Seisoen 1 van Plaasjapie en het weggestap met R1 000 000. Doep en Niens vind uit wat die hoogte en laagtepunte was en of hy dit weer sal doen. En ook hoe gou die plaas hom weer gaan sien.
10 Oct 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min