Lunch Punch: Karlien van Jaarsveld oor Ophou

Loading player...
Sy is ‘n vrou van vele talente wat dit regkry om verskeie balle op een slag in die lug te kan… ophou (PUN intended)! Sy gesels oor haar nuwe liedjie en so 'n paar ander dieper dinge.
17 Oct 2022 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min