#JouGrootKuier - Leon Gropp

Loading player...
Jy ken die man as deel van die groep CH2 en dat hy n kitaar behoorlik kan tokkel. Vandag kuier hy saam Doepie & Nina en gesels bietjie meer oor sy liefde vir musiek en sy splinternuwe enkelsnit!
4 Nov 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min