Zantie Swanepoel – Die Krag van God

Loading player...
Ons probeer baie keer om God in a boksie te sit, en dis onmoontlik! God is groot en ‘awesome’. Hy is oongelooflik groot, lewe in ons en gee ons die krag om ontmoontlike dinge te doen.
Zante vertel ‘n krag storie oor die werklike, en selfs meetbare krag van gebed!
2 Nov 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Bly Ingelig en Vertrou op God se Beskerming: Hantavirus en Hoop

Hantavirus en Hoop: Bly Ingelig en Vertrou op God se Beskerming SEO Opsomming: In hierdie insiggewende en bemoedigende inset op Radio Kaapse Kansel verduidelik Zantie die feite rondom hantavirus en hoe om jouself prakties te beskerm. Met ’n gebalanseerde benadering van wysheid en geloof word luisteraars aangemoedig om nie deur…
6 May 6 min