Kopskuif - Frik Roets - Verskilmaker

Loading player...
12.11.2022 - Vandag gesels ek met Frik Roets, ATKV-takvoorsitter van Vereeniging.
In kort die volgende oor Frik, hy is eerstens ʼn gelowige man vir sy vrou, pa vir sy kinders, boer en besigheidsman en verantwoordelike burger van die mooi land van ons. Hy dien op verskeie uiteenlopende komitees en glo dat ons ʼn toekoms in die land het.
12 Nov 2022 Afrikaans South Africa Education · Christianity

Other recent episodes

Sylvester Smith, projekorganiseerder van ATKV-Postmatriek, gesels oor die ontwikkeling van leierskap en loopbaanrigting.

Sylvester Smith, projekorganiseerder van ATKV-Postmatriek, gesels op 3 Oktober op Kopskuif. Hy beskryf die 10-maande-oorbruggingsprogram as ’n onvergeetlike voorbereidingsjaar wat nie net studente help om hul leierskappotensiaal te ontdek nie, maar hulle ook toerus met die insig en vermoë om verantwoordelike en ingeligte besluite rondom hul toekoms en loopbaanrigting te…
10 Oct 31 min