Zantie Swanepoel – Ons Beperk God

Loading player...
God kan ongelooflike dinge in jou lewe doen, selfs as jy jonk is, of jy ken Hom nie baie lank of so goed nie! Dit maak nie saak waarvandaan jy kom of wie jou familie is nie.
9 Nov 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Bly Ingelig en Vertrou op God se Beskerming: Hantavirus en Hoop

Hantavirus en Hoop: Bly Ingelig en Vertrou op God se Beskerming SEO Opsomming: In hierdie insiggewende en bemoedigende inset op Radio Kaapse Kansel verduidelik Zantie die feite rondom hantavirus en hoe om jouself prakties te beskerm. Met ’n gebalanseerde benadering van wysheid en geloof word luisteraars aangemoedig om nie deur…
6 May 6 min