Die Here gee ons die krag om te "Cope"

Loading player...
Die lewe is nie regverdig nie en die Bybel waarsku ons ook dat Christene se lewens nie noodwendig net Maanskyn en rose nie. Maar God gee vir ons die krag om te kan "cope" Prof. Jan van der Watt het 'n baie oulike stuk geskryf spesifiek hieroor, wat ek in spreeklewe bespreek
16 Nov 2022 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min