'n Brug tussen twee partye van konflik - Laurie Greyvenstein en Theuns Stofberg

--:--
Gewese Landros Laurie Greyvenstein en Gewese Springbok Kaptein en Speler Theuns Stofberg het saam ons gekuier op ons Transformasie Tafel Zoom Byeenkoms en gesels oor dialoog en sosiale geregtigheid. Jy moet eenvoudig hierna luister.
19 Nov 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Watter erfenis gaan jy vir jou kinders nalaat? - Ferdinand Ewerts

Coach Freek gesels die week met Ferdinand Ewerts van Oudtshoorn. Ferdi se droom as kind was om 'n soldaat te word. Jy huislike omstandighede het hom genoodsaak om die skool te verlaat op 'n baie jong ouderdom. Ferdie en van sy vriende het 'n bende begin vir goeie redes, maar…
3 Feb 1 hr 03 min

'n Leunstoel van hoop - Coach Freek Vermaak

Ek nooi al my mede Baasraakers om na die Potgooi te luister. Ek was bevoorreg om die 26 Januarie 2023 saam my mede boetas van die Manne van die Woord Boksburg te kuier op Zoom. Ek het so bietjie van my reis met limfoon kanker verlede jaar met hulle gedeel…
2 Feb 47 min

"My meisie het 'n bullet vir my gevat" - Jonathan Bezuidenhoudt

Coach Freek gesels die week met Jonathan Bezuidenhoudt. Jonathan was bevooreg om in ‘n huis groot te word waar die Here gedien was. Sy ma is oorlede toe hy 11 jaar oud was. Dinge het toe begin om skeef te loop vir hom. Verkeerde vriende het sy goeie opbrings begin…
28 Jan 1 hr 26 min