#DieGrootTrek - Dag in die lewe van n Trou Venue

Loading player...
Al ooit gedink dit sal lekker wees om ander mense se perfekte dag n realiteit te kan maak? Wel dis nie so maklik soos dit klink nie. Ons vind vandag meer uit oor wat dit is om n trou venue eienaar en trou beplanner te wees.
21 Nov 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min