Goeienuus - Oom Hendrik Fourie is 91 jaar oud

Loading player...
Oom Hendrik Fourie se kleindogter Natasja Strauss het vir Annelie 'n boodskap gestuur waarin sy sê dat sy graag die goeienuus met Grootfm 90.5 wil deel dat haar oupa 91 jaar oud word en haar ouma Martha, sy vrou van 70 jaar, die week daarop 90 word.

Annelie het vir oom Hendrik genooi om te kom kuier en ons het hom verras met 'n lekker verjaarsdag koek en geskenkies vir hom en sy vrou.
25 Nov 2022 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min