Oppinuus - Politieke ontleder Roland Henwood oor Cyril Ramaphosa

Loading player...
Die politieke ontleder Roland Henwood gesels met Annelie oor die Cyril Ramaphosa Phala Phala sage. Die invloed op SA, wat ons moontlik kan verwag sou die president bedank en wat ander partye veronderstel is om te doen
5 Dec 2022 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min