Dr. Eugene Allers - Emosionele mishandeling en verwaarlosing van kinders

Loading player...
Dit is steeds 16 dae van aktivsme teen geslagsgebaseerde geweld. Annelie gesels met Dr. Eugene Allers (lid van die SA vereeniging van Psigiaters) oor die emosionele mishandeling van kinders en die invloed op hulle geestesgesondheid
5 Dec 2022 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min