Nampak se skip hoef nie te draai nie, die skuldlas moet net daal

Loading player...
Erik Smuts, uitvoerende hoof van Nampak gesels oor die groep se tussentydse resultate en hul aandeelprys oor die volgende vyf jaar.
5 Dec 2022 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

SA kan van 1 Mei tariefvry na China uitvoer

Henico Schalekamp, uitvoerende hoof van die HLB CBS-groep, gesels oor die raamwerkooreenkoms vir ekonomiese samewerking tussen Suid-Afrika en China wat tariefvrye uitvoere van Suid-Afrika na China moontlik sal maak.
8 Apr 11AM 5 min

Markte juig oor skietstilstand in die Midde-Ooste

Kokkie Kooyman, fondsbestuurder by Denker Capital, en Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, deel hul mening oor die markte se reaksie op die skietstilstand in die Midde-Ooste.
8 Apr 11AM 15 min