Kobus Möller en Piet Smit VTM Kunsuitstalling

--:--
Janine gesels met Piet Smit en Kobus Möller, oor hulle en ander skilders se uitstalling van 200 natuur-skilderye in die Voortrekker Monument se Senotaaf saal, van die 11de tot 16de Desember. Dit val natuurlik oor Geloftedag ook, en jy is uitgenooi om te kom kyk.
8 Dec 2022 3AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ron Steele: Deadline Eternity

Janine van Niekerk is speaking to Ron Steele about his book "Deadline Eternity" and about how God never gives up on you.
28 Mar 2AM 18 min

Romeine 1:20: God openbaar in koraalriwwe

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Mariette Wheeler oor die wonder van die Seeskilpad.
2 Apr 1AM 9 min

Graham Abrahams is a believer

Janine van Niekerk is speaking to Graham Abrahams from DeDoorns in the Western Cape about his journey in the music industry from behind the scenes to on-mic.
27 Mar 1AM 18 min

Huweliksfokus: Eerste liefde

Ons rig soos altyd graag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Eerste liefde” (Agapé liefde)
27 Mar 1AM 4 min