#SlatDieSport 8 November 2022 - Kim en Tammy

--:--
Ruben en Arnie het hulle laaste program vir 2022 aangebied. Kim en Tammy het so bietjie kom gesels oor 'n sport wat bitter vinnig groei in SA genaamd Padel en Corbin Bosch

van die Titans het ook telefonies by hulle aangesluit om te gesels oor sy loopbaan asook die KSA T20 reeks wat tans aan die gang is. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
8 Dec 2022 Afrikaans South Africa Sports

Other recent episodes

#SlatDieSport 16 Maart 2023

Charonike en Stephen het gesels oor Ierland se ystergreep op die 6-nasies en in nog rugbynuus hoe die Curriebeker sover ontvou. Vrouekrieket was ook aan die orde van die da gen ons het ook gekyk na die nuutste gebeure in F1 en sokker. Luister hier as jy dit gemis het.
16 Mar 38 min

#SlatDieSport 9 Maart 2023 - Joubert Strydom

Ons het met voormalige provinsiale krieket speler in Protea keurder, Joubert Strydom gesels oor Hansie Cronje, sy pa Steve wat ‘n top skeidsregter was, asook toets krieket in SA. Luister hier as jy dit gemis het
9 Mar 42 min