"Ons Mense" se Tanja Bause kuier by Karlien
Loading player...
Bekende joernalis Tanja Bause het vandag by Karlien in die ateljee gekuier. Tanja doen 'n weeklikse "Ons Mense" rubriek vir die plaaslike koerant Die Republikein. Sy vertel die stories van soveel ongelooflike Namibiers wat ons inspireer en hoop gee. Tanja deel ook haar planne vir die nuwe jaar om die wereld om ons bietjie beter te maak.