EPISODE 2 - 11 DESEMBER 2022 (19:00 - 20:00)

--:--
In hierdie episode kan jy luister na ’n paar feite oor die Bybel, ’n paar vreemde dinge wat in die Bybel voorkom en wat die nuutste nuus in Bybelse en antieke navorsing is. Vanaand se onderwerp is “Waaroor gaan Kersfees regtig? Ons gesels oor die ontstaan van Kersfees, die geboorteplek van Jesus en wat die kern is van die Christusfees wat Christene vandag vier. Kersfees gaan oor Jesus wat mens geword het en onder ons kom woon het. Ons leer ’n paar nuwe griekse woorde ken wat ons help om dieper insig in die konteks van die geboorteverhale te ontdek. Chris en Zander antwoord ook ’n paar luisteraarsvrae aan die einde.
13 Dec 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality

Other recent episodes

EPISODE 7 - 14 MEI

Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels in hierdie episode oor hoe die Nuwe Testament ontstaan het en wat dit vandag vir ons beteken. Jy kan meer leer oor die taal waarin die Nuwe Testament geskryf is, asook hoe die kronologie van die boeke gewerk het…
15 May 33 min

EPISODE 6 - 16 APRIL

Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels in hierdie episode oor hoe die Ou Testament ontstaan het en wat dit vandag vir ons beteken. Jy kan meer leer oor die taal waarin die Ou Testament geskryf is, asook hoe die kronologie van die boeke gewerk het…
17 Apr 28 min

EPISODE 5 - 12 MAART 2023

Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels in hierdie episode oor mense in die antieke tye gedink het oor gesondheid en medisyne. Hulle verduidelik hoe het dokters gewerk, operasies gebeur en wat Bybelse mense gedink het oor medisyne. Hulle deel ook in hierdie episode ’n paar…
12 Mar 35 min

EPISODE 4 - 12 FEBRUARIE

Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels in hierdie episode oor die antieke tye se verstaan van geld. Hulle kyk na hoe geld gefunksioneer het in die konteks van die Bybel en veral die Nuwe Testament. Hulle deel ook ’n paar interessante feite vanuit die nuutste…
12 Feb 33 min

EPISODE 3 - 15 JANUARIE 2023

In hierdie episode gesels Zander en Chris oor hoe mense in die Bybelse tyd oor die toekoms gedink het. Ons gesels oor die rol van die geskiedenis tydens die Ballingskap en hoe die antieke mense met hul “rug die toekoms ingeleef het”. Ons staan ook stil by die rol wat…
16 Jan 33 min