Spreeklewe 11 Januarie - Nuwe jaar ou boodskap

Loading player...
Ek begin 2023 met dieselfde seënbede as verlede jaar. 'n Seënbede wat ek hoop ons as gelowiges ter harte gaan neem om hierdie jaar die lig en verskil in 'n donker wêreld te wees.
11 Jan 2023 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min