
#GROOTtrauma 14 Des 2022 - Hoekom is suiker sleg vir jou of is dit?
--:--
Dr Jaco van Niekerk gesels oor 'n nuwe studie wat bevind het dat heuning baie meer gesondheidsvoordele in hou as wat voorheen bevind is.