Spreeklewe - Wees die verandering wat jy wil sien

Loading player...
Romeine 12:2 sê "Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle kan onderskei wat die wil van God is en wat vir Hom goed, aanneemlik en volmaak is.

Ons moet toelaat dat God ons denke vernuwe en die verskil en die verandering kan wees wat die wêreld nodig het
18 Jan 2023 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min