#DieGrootTrek - Prof. Glenda Gray oor Kraken Covid variant.

Loading player...
Met so baie stories wat rondloop en die publiek wat bang is vir verdere inperkings het Doepie dit goed gedink om te gesels met Prof. Glenda Gray.
Sy is die President en CEO van die Suid Afrikaanse mediese Navorsingraad.
Sy vertel ons meer van wat ons kan verwag van die variant en ook of Suid-Afrikaners weer moet begin maskers dra en of inentings help.
17 Jan 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min