Lunch Punch: Susan Lombaard vertel Maroela Media is terug op lug

--:--
Ná ʼn stilte van meer as 80 uur is Maroela Media, die lekkerste kuierplek op die internet, weer terug in die kuberruim – en net so lekker soos voorheen.
Nadat RSAWeb, die internetdiensverskaffer waar die Maroela-webwerf gehuisves word, op Woensdag, 1 Februarie die slagoffer van ʼn kuberaanval was, was Maroela Media en talle ander mediahuise en webwerwe nie beskikbaar nie. Maroela Media het Saterdag die goeie nuus ontvang dat die webwerf weer op die lug is ná bykans drie dae – die langste wat Maroela nog ooit af was in sy byna 12 jaar van bestaan. Die Maroela-app is ook hierdeur geraak. Susan Lombaard, uitvoerende hoof van Maroela Media, vertel meer.
6 Feb Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Lunch Punch: Amanda Strydom oor State of the Heart - 30 Jaar

Atterbury Kollig: Amanda Strydom oor State of the Heart - 30 Jaar. Die bekroonde Amanda Strydom het “State of the Heart” in 1993 geskryf, die eerste van tot dusver ses eenvrouvertonings uit haar pen. Vanjaar is hierdie stuk – wat kultusstatus bereik het – 30 jaar oud, maar nog lank…
26 May 1 min

Lunch Punch: Rabbitt oor die Reloaded SA Toer saam met Watershed

RABBITT Reloaded & Watershed SA Tour. Step back in time and get ready to rock… again… as iconic bands Rabbitt and Watershed come together for a series of unforgettable concerts in South Africa. Rare live entertainment experiences that will transport you back to an era when rock music ruled the…
22 May 19 min

Lunch Punch: Gabi Swanepoel oor Nagtegaal

Gabi Swanepoel het tydens die musiekrealiteitsprogram, Die Kontrak seisoen 2, harte verower met haar unieke stem en plat op die aarde persoonlikheid. Sy stel haar heel eerste enkelsnit, Nagtegaal, vry.
16 May 31 min