Skrik Snotkop rerig vir niks

Loading player...
Snotkop het op die #BrunchmetAnnelie kom kuier om vir Annelie te vertel van sy nuwe liedjie #SkrikvirNiks en sy dokumentêr met dieselfde naam. Annelie het besluit om te kyk of hy rerig vir niks skrik nie...
10 Feb 2023 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min