#GROOTtrauma 01 Februarie 2023 - Nuutste tendense met gewigsverlies 2023

--:--
Chanelle Retief is 'n geregistreerde dieetkundige en gesels oor die nuuste tendense met gewigsverlies en dieetplanne daar buite.
1 Feb Afrikaans South Africa News Commentary · Documentary

Other recent episodes

#GROOTtrauma - 12 April 2023 - Konkusie

Konkusie onder sport persone, veral jonger sport spelers is 'n baie sensitiewe onderwerp. Dr Meerash Ramsammy, 'n neurosjirug gesels oor konkusie, die gevare en ook hoe jy kan terugkeer sport toe.
12 Apr 41 min