#DieGrootTrek - Dag in die lewe van (Brandweerman)

Loading player...
Rassie Wilkins is al 35 jaar in die NoodDienste en het al duisende mense se lewens en eiendom gered. Vandag kyk ons na n dag in sy lewe en wat presies brandweermanne doen.
6 Feb 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min