#DieGrootTrek - Dag in die lewe van (Higiene Spesialis)

Loading player...
Rene Calitz beskryf haarself as n "Hygiene Specialist" en sy gaan uit na onder ander hotelle, restuarante en besighede om n ondersoek te doen van hoe skoon hulle plekke is en dan raad te gee oor hoe om dit te verbeter.
13 Feb 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min