Lositbeter - Malcolm de Klerk wykraadslid Tshwane

Loading player...
Annelie gesels met Tshwane DA wykraadslid Malcolm de Klerk oor die vullis en vullis verwyderings uitdagings in Tshwane en verras hom met 'n skenking van Grootfm 90.5
21 Feb 2023 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min