Jaco Strydom: Wees tevrede met nou

Loading player...
Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Wees tevrede met nou.”
21 Feb 2023 12AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

RENE ROSSOUW TROETELDIER OUER BERADING

Wynand gesels met Rene oor die verlies wat mense ervaar wanneer hulle troeteldiere tot sterwe kom en die gevolge daarvan . Jy kan haar kontak of op die webwerf petkidz.co.za of op sel nommer 061 586 3734
28 Jul 2AM 20 min

Karen Menkveld oor A21

Janine van Niekerk gesels met Karen Menkveld van A21 oor die oorweldigende plaag van mensehandel in ons land en wat jy prakties kan doen om te help.
28 Jul 1AM 12 min

Jaco Strydom - Is ons blind en doof?

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Is ons blind en doof?” uit Johannes 9.
28 Jul 1AM 2 min

Dr Chuck Day - Why are you on earth?

We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and today he explains his theme: “Why are you on earth?” From Eph 2:10.
27 Jul 1AM 5 min