#DieGrootTrek - Larry Soffer Mentalist

Loading player...
Larry Soffer is n mentalist en vermaak gehore al van 'n jong ouderdom af. Hy was toevallig in Johannesburg en ons kon hom kry om in die ateljee te kom kuier en meer te vertel van wat dit is wat n mentalist doen en ook vir die luisteraars en Doepie en Lise-Chris omkant te vang met n paar toertjies.
7 Feb 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min