#DieGrootTrek - Cilliers Brink (Tshwane Burgermeesters Kandidaat)

Loading player...
Met die onlangse bedanking van voormalige Burgermeester van Tshwane, Randall Williams, is Cilliers Brink die kandidaat wat voorgesit is om die pos oor te neem. Hy dra ook die goedkeuring van die koalisie weg en het in die ateljee kom kuier om vir Doepie en Lise te vertel wie hy is, wat hy beplan in die kort- en langtermyn en hoe ons Pretoria weer op die been gaan kry.
23 Feb 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min