Wat sê jy? | Angs en stres | Lorrein Katzke & Kliniese Sielkundige Daniel Luttig

Loading player...
Lorrein Katzke gesels met Kliniese Sielkundige, Daniel Luttig

Almal weet hoe stres en angs voel – jy het ‘n knop op jou maag voor ‘n afspraak, die spanning wanneer iemand kwaad is of die manier wat jou hart vinnig klop wanneer jy stres of angs ervaar. Stikland Hospitaal sielkundige, Daniel Luttig, gesels oor stres en angs en hoe jy dit kan bestuur.
24 Feb 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality

Other recent episodes

Wat sê jy? | Lorrein Katzke gesels met Tina Thiart

1 000 Women Trust, het vandeesmaand, ‘n "Ken Die Wet"- veldtog. In 2022 het die Suid-Afrikaanse regering kritieke wysigings aan drie geslagsgebaseerde, of GBV-wette geïmplementeer om sleutelkwessies wat vroue se veiligheid en regte beïnvloed, aan te spreek. Tina Thiart, Uitvoerende Trustee van die 1000 Woman Trust, vertel meer hieroor.
15 Mar 37 min

Wat sê jy? I Lorrein Katzke gesels met Hardus Zevenster

Sedert die oorlog in Israel verlede jaar Oktober uitgebreek het , is daar baie vrae bv. Hoe kan ek as ‘n Christen standpunt inneem? Kan ‘n Christen pro-Palestina wees? Waaroor gaan die oorlog eintlik? Luister na die onderhoud met Hardus Zevenster, hoof-uitvoerende beampte van die Bloudrukgroep terwyl hy gesels oor…
26 Jan 49 min