Agra Draadloos Direk Ep 62

Loading player...
Agra Draadloos Direk Ep 62
28 Feb 2023 Afrikaans South Africa Business News · Daily News

Other recent episodes

Spesiale Episode - Dr Laubscher bewantwoord FMD vrae

In nog n spesiale episode van Agra Draadloos hoor ons van Dr Theuns Laubscher rakende die huididge stryd teen Bek-En-Klou Seer in Namibië se suide. In hierdie episode beantwoord hy algemene vrae oor die siekte.
7 Oct 4 min

Episode 210

Dr. Theuns Laubscher gee vir ons verdere inligting oor Bek-en-Klou seer, en ons hoor ook van Jaime Kahmann van Agra ProVision.
2 Oct 4 min

Bek En Klou Seer - Spesiale Episode

Op 23 September 2026 is dit bevestig dat Bek En Klou-seer in Namibia uitgebreek het. In hierdie spesiale episode van Agra Draadloos, gee Dr Theuns Laubscher belangrike inligting deur rondom die siekte, asoof inligting rondom belangrike veiligheidsmaatreëls vir boere.
24 Sep 4 min

Episode 209

Mineral speel n groot rol in diere gedurend die teël seisoen. Hierdie week vertel Dr Theuns Laubscher on meer van wat verskillende mineral doen en hoe om hulle aan te wend gedurede die huidige seisoen. ons hoor ook van Carla Vorster, die Junior Brand Manager by Agra.
16 Sep 3 min

Episode 208

Hierdie week hoor ons weer van Dr Lisa le Roux, n veearts by Zoetis. Sy gesels verder oor vlooie, en die sekondêre probleme wat saam met hulle kan kom.
10 Sep 2 min