#DieGrootTrek - Dag in die lewe van. (Swembad Installeerder)

Loading player...
Don het kom gesels met Anelma en Lise-Chris oor wat presies sy beroep behels. Nie net installeer hy swembaddens nie maar hy het ook al n paar keer verskeie vreemde goed gesien wanneer hy opdaag om die werk te doen.
27 Feb 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min