#2  Die A-Z van Gesondheid met dr. Adè, Episode 1: ‘Floreer in jou 20’s in 5 stappe’

--:--
In die eerste episode gee Cheréne Pienaar, Die Student se redakteur, met behulp van dr. Adè Forsyth-Thompson, voormalige Mej. Suid-Afrika en spesialis-dokter, jou die gereedskap om jou te help om selfvertroue en sukses in jou 20’s te vind. Hulle bespreek strategieë om uitdagings te navigeer en maniere om jou 20’s ’n tyd van floreer te maak.
Season 1 / Episode 2 5 May 2023 Afrikaans South Africa Self-Improvement · Health & Fitness

Other recent episodes

VOORSKOU | Die A-Z van Gesondheid met dr. Adè

Die A-Z van Gesondheid met dr. Adè bespreek al die belangrike onderwerpe wat met gesondheid in jou 20’s verband hou: Van dieet en oefening tot geestesgesondheid en jou menstruasie se siklus. Dr. Adè Forsyth-Thompson, voormalige Mej. Suid-Afrika en spesialis-dokter, bespreek slim wenke om in elke aspek van jou lewe te…
Season 1 / Episode 1 1 min