#DieGrootTrek - Liezel Van Intiem (Woord Rampe)

Loading player...
Soms maak woorde baie meer skade in n huwelik of verhouding as wat 'n mens verwag. Liezel van Intiem kom kuier saam Doepie en Nina vandag om hierdie woord rampe te identifiseer en hoe om dit te voorkom.
7 Mar 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min