#KOPD 8 Maart 2023

Loading player...
Kom Ons Praat Daaroor” is ‘n bekroonde geselsprogram wat bestaan uit ‘n paneel van 4 uiteenlopende aanbieders wat oor relevante en vuurwarm onderwerpe gesels asof hulle by ‘n “braai” is. Soms word ‘n bekende persoon/kenner genooi om sy/haar mening oor die kwessie te deel, maar meestal word luisteraars aangemoedig om hul eie opinies, persoonlike ervarings en kommentaar te deel via Facebook en Whatsapp. #KomOnsPraatDaaroor – jy het ’n afspraak, Woensdae en Donderdae, 11:00 – 12:00 op GROOTfm 90.5!
8 Mar 2023 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min