Zantie Swanpoel - God Verlang Na Jou

Loading player...
God, as jou Pa, is o lief vir jou/ Hy verlang na jou. Jy het mos jou hart vir God gegee, maar ons maak onself min voor God. Staan op en wees wie jy in God is!
22 Mar 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Bly Ingelig en Vertrou op God se Beskerming: Hantavirus en Hoop

Hantavirus en Hoop: Bly Ingelig en Vertrou op God se Beskerming SEO Opsomming: In hierdie insiggewende en bemoedigende inset op Radio Kaapse Kansel verduidelik Zantie die feite rondom hantavirus en hoe om jouself prakties te beskerm. Met ’n gebalanseerde benadering van wysheid en geloof word luisteraars aangemoedig om nie deur…
6 May 6 min