Lunch Punch: Pietie Beyers, Luan Lauw & Laurika de Kock oor die Blits-Bulletin komedie-reeks

Loading player...
Blits-Bulletin is 'n ensemble-komedie reeks oor die lewe agter-die-skerms van 'n bekende Afrikaanse-nuusprogram. Akteurs Pietie Beyers, Luan Lauw en vervaardiger, Laurika de Kock, praat oor hierdie opwindende 8 episode reeks.
27 Mar 2023 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min