#DieGrootTrek - Thys van Zyl (Everest Wealth Management)

Loading player...
Die eerste kwartaal van die jaar is verby en Thys kom loer in om ons te vertel wat gebeur het asook watse finansiele krisis huidiglik in Amerika afspeel. Ons gesels ook oor Krediet kaarte en of dit voordelig of nadelig is en hoe ons dit moet gebruik.
21 Mar 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min