Die kabinet keur 'n nuwe wet goed wat tot mededinging in die elektrisiteitsbedryf kan lei
--:--
Antoinette Slabbert, senior verslaggewer by Rapport gesels oor wat hierdie nuwe wet behels.