Nicholis Louw

Loading player...
Nicholis Louw het by Annelie in die studio kom kuier en gesels oor tuinmaak, liedjie skryf en sy nuwe liedjie Coco Pops en Kaas en haar probeer oorreed dat dit die beste ding sedert gesnyde brood is.
31 Mar 2023 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min