Zantie Swanpoel - Hoe Groot Is God?

Loading player...
Ek en jy is deur diepe waters maar ons het nog nooit die lewe ervaar soos Job dit ervaar het nie. As dinge moeilik raak vir jou, onthou jy hoe groot God werklik is?
5 Apr 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Bly Ingelig en Vertrou op God se Beskerming: Hantavirus en Hoop

Hantavirus en Hoop: Bly Ingelig en Vertrou op God se Beskerming SEO Opsomming: In hierdie insiggewende en bemoedigende inset op Radio Kaapse Kansel verduidelik Zantie die feite rondom hantavirus en hoe om jouself prakties te beskerm. Met ’n gebalanseerde benadering van wysheid en geloof word luisteraars aangemoedig om nie deur…
6 May 6 min