Lunch Punch: Anelma Meiring oor haar rol as Milan Els in die kykNET-sepie Binnelanders

Loading player...
Geliefde en 'random' radio-omroeper, nuusleser en Kom Ons Praat Daaroor spanlid, Anelma Meiring, gesels oor aktrise-wees. Sy vertolk tans haar heel eerste sepie-rol as Milan Els, in kykNET se gewilde Binnelanders - die weeksdag-drama wat handel oor die wel en weë van die mense wat hul toevlug en heil vind by die Binneland-kliniek.
6 Apr 2023 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min